https://www.youtube.com/channel/UC3RSDarfkvvV3IBAbdp0utQhttps://sacoronavirus.co.za/http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

LAERSKOOL BLANCO, GEORGE

Laerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-Kaap

CONTACT DETAILS
Phone:
Fax: 086 403 5211
Address: Laerskool Blanco, Napierstraat, Blanco, George
E-mail: admin@blancolaer.co.za
Location: George

Laerskool Blanco in George, Wes-Kaap

Laerskool Blanco bestaan sedert 1847 wat dit een van die oudste skole in die Wes-Kaap maak. Die huidige skoolgebou is in 1881 gebou.

Die ouderdom van die huidige skoolgebou (1881) noodsaak ons om slegs 25 leerders per klas, 50 per graad, toe te laat. Hierdie klasgrootte maak ruim voorsiening vir effektiewe onderrig deur bekwame opvoeders met moderne tegnologie. Baie klem word  gelê op waarde sisteme met 'n Christelike inslag, respek en lojaliteit teenoor jou skool, dorp en land.

Die medium van onderrig is Afrikaans.

Tans het die skool 407 baie gelukkige leerders vanaf Graad RR tot Graad 7. By Blanco het leerders nog die geleentheid om in die somer kaalvoet skool toe te gaan, 'n tradisie eie aan ons landbou gemeenskap.

Facebook: follow me on facebook - Laerskool Blanco

Kaart:

Laerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-KaapLaerskool Blanco - George - Wes-Kaap
LAERSKOOL BLANCO, GEORGE
CONTACT DETAILS
Phone:
Fax: 086 403 5211
Address: Laerskool Blanco, Napierstraat, Blanco, George
E-mail: admin@blancolaer.co.za
Location: George